6:29
FarmspaceMcCormick D-Max 125 en 'n Case JX80 op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Die McCormick D-Max is oorgedoen en oor gespray. Hierdie trekker is onder die hande van die werkswinkel gehou. Sy reserwe prys is R347k + btw. Die Case JX80 trekker is ook onder die hande van die werkswinkel gehou. Meganies is alles 100% op hierdie trekker. Sy reserwe prys is R246k + btw. www.farmspacemarket.co.za Klik op die tyd hieronder om die gedeelte van die video te sien van die trekker waarin jy belangstel. 00:00 Introduction 00:34 McCormick D-Max 125 03:14 Case JX80 05:22 Outro ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #McCormick #CaseIH #Farmspace #OnsPraatBoer











