1:51
F
FarmspaceMeerkat Online Auctions by Weiveld Gholfdag
Ons gesels 'n bietjie met Meerkat Online Auctions oor hulle platform en waarmee hulle besig is. Ons hoor by Zanté watter veilings hulle alles in Februarie gehad het. Gaan besoek hulle webtuiste vir meer inligting. www.meerkatonline.co.za #MeerkatOnlineAuctions #WeiveldGholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer











