13:27
F
FarmspaceMet die pekan bedryf wat in volle swing aan die gang is, vertel Alfonso wat in die wêreld gebeur.
Met die pekan bedryf wat in volle swing aan die gang is, gesels ons met Alfonso oor wat in die wereld aan die gang is, asook hoe SA Pecans vir jou boerdery kan waarde toevoeg. Besoek ons webtuiste, sapecans.co.za, of kontak ons kantoor by 0764323406. #SAPecans #FarmSpace #OnsPraatBoer
sapecansfarmspaceonspraatboer











