6:01
F
FarmspaceMeyer Le Roux vertel hoe Lamb Champs jou skaap op almal se lippe gaan kry.
Is jou skaap die lekkerste in die land? Meyer vertel hoe Lamb Champs jou skaap op almal se lippe gaan kry! www.lambchamps.co.za Volg hierdie skakel om vir die kompetisie in te skryf: http://bit.ly/LCInskrywings Volg al die nuutste inligting hier: http://bit.ly/LC_Facebook Of vir enige navrae kontak ons by 066 071 6094. #SAAI #LambChamps #FarmSpace











