9:47
FarmspaceMilanie en Dr De Wet Barnard van MSD by Nampo 2024 oor siekte bewustheid op jou plaas
Ons praat met Milanie en Dr De Wet Barnard van MSD South Africa by NAMPO 2024 oor siekte bewustheid op jou plaas en dan die gebruik van Allflex oorplaatjies vir die identifikasie van jou diere. www.msd.co.za #Nampo2024 #MSDSouthAfrica #DiereSiektes #Allflex #FarmSpace #OnsPraatBoer
nampo2024msdsouthafricadieresiektesallflexfarmspaceonspraatboer











