9:31
F
FarmspaceMoet ek sojabone bemes of nie? Hein van VS Agri vertel ons meer.
Moet ek sojabone bemes? Met die hoë insetkostes wat heers, wat is die belangrikste op sojas? Hein van VS Agri verduidelik. https://www.vsagri.co.za/ #VSAgri #VSTravelingCap #TrotsVSAgri #Sojabone #FarmSpace #OnsPraatBoer











