6:53
FarmspaceMolopo plumbing & solar by die Stroper Resies 2024
Ons gesels met Lood van Molopo plumbing & solar by die Stroper Resies 2024 oor die diens wat hulle bied en die lootjies wat hulle verkoop ten bate van Laerskool Burgerdorp. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.moloposolar.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #MolopoSolar #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
stroperresies2024grootpanstudiegroepmoloposolarengensafarmspaceonspraatboer











