5:23
F
FarmspaceMpumalanga Lewendehawe & Afslaers Landbou Veiling, 22 Feb!
Die Mpumalanga Lewendehawe & Afslaers Landbou Veiling skop volgende week, 22 Februarie 2023, om 11:00 af. Moet nie uitmis op 'n wye verskeidenheid van tweedehandse implemente en toerusting wat te koop is nie! www.mplewendehawe.co.za Jy kan ook op Meerkat Online Auctions registreer om aanlyn te bie. Kontak vandag nog vir Deon - 082 920 7688 of Willem - 071 581 8954 #MpumalangaLewendehaweAfslaers #Auction #FarmSpace #OnsPraatBoer











