2:10
F
Farmspace’n Aand van glans, trots en viering van die land se top telers!
’n Aand van glans, trots en viering van die land se top telers! Die Lamb Champs Alfa Dinee op NAMPO Alfa het Suid-Afrika se top telers bymekaar gebring om hul passie en prestasies te vier. Met goeie kos, geselskap en opwinding in die lug, is die aand bekroon met die aankondiging van Hennie Jonker as die Nasionale Lamb Champs wenner van 2025! ’n Spesiale dankie aan elke boer wat deel is van hierdie ongelooflike gemeenskap — julle is die dryfkrag agter Lamb Champs. https://lambchamps.co.za/ Lees meer hier: https://farmspace.co.za/articles/vier-kampioene-een-kroon-lamb-champs-se-laaste-stryd-by-nampo/ #LambChamps #LambChampsDinee #NampoAlfa2025 #SAAI #LambChamps2025Wenner #2025Kampioene #FarmSpace #OnsPraatBoer
lambchampslambchampsdineenampoalfa2025saailambchamps2025wenner2025kampioenefarmspaceonspraatboer











