5:12
F
Farmspace'n Boran Bont Veiling, Tinus gesels met Stompie Olivier oor die Bont Veiling en wat jy kan verwag.
Tinus vra Stompie uit oor die Sale of the Bonts veiling, die diere wat op die veiling gaan wees, wat jy kan verwag en wat die veiling so spesiaal maak... Dankie aan Stompie Nic Olivier van Hotspot Cattle vir jou tyd en moeite asook Tom Breytenbach van Brenaissance Wine & Stud Estate dat ons van julle video materiaal kon gebruik. #StompieOlivier #HotspotCattle #BrenaissanceWine&StudEstate #FarmSpace











