0:51
F
Farmspace'n Goeie dag in Amersfoort by die Demodag!
Volgende jaar gaan Amersfoort Demodag twee keer so groot en twee keer lekkerder wees! Die band is aan die gang en die vleis is op die vuur. Sien julle volgende jaar! #AmersfoortDemodag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer











