10:09
Farmspace'n Hele span Landini trekkers op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
'n Hele span Landini trekkers op Farmspace Market. Super 100 se reserwe prys is R303.1k + btw. Die Solis 90 se reserwe prys is R205.5k + btw. Die 5H-100 se rewerwe prys is R246.6k + btw. www.farmspacemarket.co.za Klik op die tye hieronder op te kyk na die video van die trekker waarin jy belangstel. 00:00 Introduction 01:05 Landini Super 100 03:11 Landini Powerarm 100 05:19 Landini Solis 90 07:33 Landini 5H-100 09:41 Outro ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Landini #Farmspace #OnsPraatBoer











