7:02
Farmspace'n Kapperdis - hoe werk hierdie besigheid? Hendri van Bok.I vertel meer.
'n Kapperdis - hoe werk hierdie besigheid? As jy net 'n bietjie die materiaal in die grond wil roer of insit, kyk hierdie konsep. Hendri du Toit van Bok.I vertel ons meer. www.boki.co.za #BokImplemente #CrossTiller #VALBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
bokimplementecrosstillervalboeredag2025farmspaceonspraatboer











