6:04
F
Farmspace'n 'Nuwe' Jupidex op Nampo Kaap 2022
Jupidex is heel vernuwe. Arthur vertel wat die opwindende goed is waarmee hulle besig is en hoe hulle jou as boer gaan diens op NAMPO KAAP / CAPE 2022 www.jupidex.co.za #Jupidex #nampokaap2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











