5:39
Farmspace"Na-diens is vir ons die belangrikste" Victor Lourens van Rock Valley
Victor van Rock Valley verduidelik wat hulle vir die klient probeer bied, hoe hulle bulle seleksie benader en wat die klient kan verwag as hy 'n bul by Rock Valley koop. Moenie die veiling misloop as jy in bulle wat vleis dra belangstel nie! 🗓 : 13 Augustus 2024 🕚 : 11:00 📍 : Potchefstroom 💻 : Meerkat Online Auctions #RockyValleyBeefmasters #BeefmasterBeeste #Farmspace #Onspraatboer
rockyvalleybeefmastersbeefmasterbeestefarmspaceonspraatboer











