7:33
F
FarmspaceNampo 2023 - Ile De France se Mark Gietzmann
Ons gesels met Mark Gietzmann van die Ile De France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA oor die ras sy toekoms en waarom die ras kan oorweeg. Klank moontlik gemaak deur MEERKAT Online Auctions. www.nampoapp.co.za #NAMPO2023 #OnsPraatBoer #iledefrance #OnsPraatBoer











