8:31
F
FarmspaceNampo 2023 - Nico en Oswaldt oor die Nguni Telersgenootskap Suid Afrika.
NAMPO 2023: Nico Harris (President) en Oswaldt Jannash gesels oor die Nguni Cattle Breeders' Society of SA, sy doel en wat jy van hulle kan verwag in die toekoms. Dankie aan MEERKAT Online Auctions wat vir ons die klank voorsien. www.nampoapp.co.za #farmspace NAMPO2023 #Nguni #OnsPraatBoer











