6:07
F
FarmspaceNampo 2023 - Pierre-André van die Afrikanerbeestelersgenootskap / Afrikaner Cattle Breeders' Society
Pierre-André van die Afrikanerbeestelersgenootskap / Afrikaner Cattle Breeders' Society gesels oor die ras, sy toekoms en waarom hy glo die ras nog 'n kardinale rol in die vleisbedryf kan speel. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #AfrikanerCattleBreedersSociety #Farmspace #OnsPraatBoer











