5:29
F
FarmspaceNampo 2023 - Tuli Beestelersgenootskap
Ben Raath van die Tuli Beestelersgenootskap van Suid-Afrika gesels oor die ras en wat hulle planne is vir die toekoms hier by NAMPO 2023. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #TuliCattle #Farmspace #OnsPraatBoer











