0:58
F
FarmspaceNorthfield Nguni's bied Lot 40 - NRF 20-190 by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 October, aan.
Northfield Nguni Stoet bied met trots Lot 40 - NRF 20-190 aan by die Nguni Regainer Groep Veiling, wat plaasvind die 13de Oktober 2022 by Brenaissance Wine & Stud Estate. Vaderlyn 25% Asvaal 25% Mfelane 50% Impi. Moederlyn 50% Swazi 50%Pedi (Renoster) Bo-gemiddelde prestasie teelwaardes vir koei-, groei- en reproduksie waarde. Swaar dragtig van NRF 18-57 (Kortman lyn). https://nguniregainerauction.co.za/ #NorthfieldNguniStud #NguniRegainerGroupAuction2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











