1:15
F
FarmspaceNova Barletta bied aan 20 SP Ramme, 20 SP ooie, 170 kommersiële ooie by die Maluti Dormer Veiling
Nova Barletta bied met trots aan 20 SP Ramme, 20 SP ooie en 170 kommersiele ooie op die 8ste Maluti Dormer Veiling. Maak seker om jou plek te bespreek vir die veiling. Kontak: Lodie van Reenen 072 597 6047 Datum: 24 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Rietkuil, Clocolan Aanlyn: OVK #MalutiDormers #NovaBarletta #UmpukaneDormers #Farmspace #Onspraatboer
malutidormersnovabarlettaumpukanedormersfarmspaceonspraatboer











