4:32
F
FarmspaceNova Barletta en Umpukane Dormers bied die jaar weer die Maluti Dormer Veiling aan!
Ons gesels met Lodie oor die 8ste Maluti Dormer Veiling wat die jaar weer plaas vind op 24 Februarie 2024. Moet nie uitmis op die genetika van die verskillende stoete nie. Datum: 24 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Rietkuil, Clocolan Aanlyn: OVK #MalutiDormers #NovaBarletta #UmpukaneDormers #Farmspace #Onspraatboer
malutidormersnovabarlettaumpukanedormersfarmspaceonspraatboer











