0:45
F
FarmspaceNW Trekkeronderdele se Boeredag wil jy nie mis nie!
NW TrekkerOnderdele Delareyville hou hul boeredag die 8ste Februarie 2023 in Delareyville. Demonstrasies word gedoen en al die parte manna gaan ook daar wees. Ons sien jou daar! https://nwtrekkeronderdele.argo-dealer.com/ Vir meer inligting kontak Stephan: 0835707557 #NWTrekkeronderdele #Farmspace #OnsPraatBoer











