2:57
F
FarmspaceOf jy nou met vee of groente, vrugte of neute boer, die AgriHX Expo is vir jou.
Of jy nou met vee of groente, vrugte of neute boer, die AgriHX Expo is vir jou. Izelle vertel ons wat ons kan verwag en hoekom geen boer in die Limpopo-gebied hierdie een wil misloop nie. Besoek https://agrihx.co.za/ vir meer inligting. #AgriHX #19-21Maart2026 #LimpopoLandbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
agrihx19limpopolandboufarmspaceonspraatboer











