2:05
F
FarmspaceOns deel graag met julle die 2025 Senior Ile de France Reserwe en Kampioen ooie.
Ons deel graag met julle die Senior Reserwe en Kampioen ooie wat die naweek by die Nasionale Ile de France 2025 Kampioenskappe tydens Bloemskou bekroon is: 🥇Kampioen ooi - La Rochelle LR200017 - Vredesig Ile de France Stoet 🥈Reserwe ooi - Pinnacle HN220021 - Pinnacle Ile de France Stoet Baie geluk met hierdie prestasies! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #2025Kampioenskappe #Senior #Bloemskou #PinnacleStudsSantaGertrudisAndIleDeFrance #LaRochelleIleDeFrance #FarmSpace #OnsPraatBoer
iledefrance2025kampioenskappeseniorbloemskoupinnaclestudssantagertrudisandiledefrancelarochelleiledefrancefarmspaceonspraatboer











