2:01
F
FarmspaceOns deel graag met julle die Senior 2025 Ile de France Reserwe en Kampioen ramme.
'n Klomp telers het deelgeneem aan die Nasionale Ile de France 2025 Kampioenskappe by Bloemskou Ons deel graag met julle die Senior Reserwe en Kampioen ramme se uitslae: 🥇Kampioen ram - Denvor DTC220018 - Pinnacle Ile de France Stoet 🥈Reserwe ram - Denvor DTC220229 - Rosville Ile de France Stoet Baie geluk met hierdie prestasies! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #2025Kampioenskappe #Senior #Bloemskou #PinnacleStudsSantaGertrudisAndIledeFrance #RossvilleIleDeFranceStoet #FarmSpace #OnsPraatBoer
iledefrance2025kampioenskappeseniorbloemskoupinnaclestudssantagertrudisandiledefrancerossvilleiledefrancestoetfarmspaceonspraatboer











