10:08
F
FarmspaceOns gesels by Considerata SA oor hulle planne vir die toekoms en die veiling wat voorlê.
Ons gesels by Considerata SA oor hulle planne vir die toekoms en die veiling wat voorlê. Johan vertel ons meer oor hul verhouding met Glenlands Africa en die Genetika wat hulle tot die Droughtmaster ras bydra. Moet nie hul veiling mis nie. DETAILS: 🗓: Donderdag, 11 April 2024 🕙: 11:00 am 📍: Parys, Afridome 🐮: Droughtmaster SA 📢: SHM 🎤: Johan van der Nest #ConsiderataSA #Droughtmaster #Farmspace #OnsPraatBoer
consideratasadroughtmasterfarmspaceonspraatboer











