5:53
F
FarmspaceOns gesels met André oor die Qualitrio veiling en waarom hy bulle koop vir kommersiële kudde.
Ons gesels met André oor die Qualitrio veiling en waarom hy al jare bulle koop vir kommersiële kudde by Qualitrio. Hy vertel ons meer oor die kwaliteit, genetika en jy wat jy kan verwag. Maak seker jy mis nie die veiling op 11 Mei 2023 nie. Kontak #QualitrioVeiling #farmspace #onspraatboer #Veiling #bonsmara











