5:35
F
FarmspaceOns gesels met Anton Vos van Vleissentraal oor die Bulgroeitoetsklas Kompetisie.
Ons is by Bloemskou en gesels met Anton Vos van Vleissentraal oor die Bulgroeitoetsklas Kompetisie wat hulle met trots saam Stamboek aanbied. Ons hoor ook hoekom hulle betrokke is en wat hierdie kompetisie alles behels. #BloemSkou #Vleissentraal #FarmSpace











