2:08
F
FarmspaceOns gesels met Elzaan Fourie by die Sterkfontein Veiling, sy het weggeloop met die hoogste prys bul.
Ons gesels met Elzaan Fourie by die Sterkfontein Veiling, sy het weggeloop met die hoogste prys bul. Ons hoor 'n bietjie by haar waarom sy dié bul so graag wou hê. #SterkfonteinAuction #HagesdamBorane #FarmSpace











