7:32
F
FarmspaceOns gesels met Frederick Hattingh van Pascale Brahmane by die Manso Select Brahman Veiling 2024.
Ons praat met Frederick Hattingh van Pascale Brahmane oor die bulle wat hulle vandag op aanbieding het by die Manso Select Brahman veiling en waarop hulle fokus met die seleksie van hulle bulle. #MansoSelectBrahmanVeiling #PascaleBrahmane #BrahmanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
mansoselectbrahmanveilingpascalebrahmanebrahmansafarmspaceonspraatboer











