3:39
FarmspaceOns gesels met Innes oor sy opvatting van Stara & Deutz se trekkers. IDP Agri, Deutz & Stara agent.
Ons gesels met Innes van IDP Agri oor sy opvatting van Stara en Deutz se trekkers. IDP Agri is die nuwe gesig van CLAAS South Africa, Deutz-Fahr Southern Africa & Stara Southern Africa in Lichtenburg se omgewing. Kontak Innes by 072 080 0469. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer











