7:10
FarmspaceOns gesels met JC Serfontein van Husqvarna oor hulle battery "brush cutter".
Weet jy hoe 'n battery "brush cutter" werk? JC Serfontein van Husqvarna wys vir ons die verskillende komponente van hulle battery "brush cutter". En jy hoef net een battery vir hierdie reeks te koop! https://bit.ly/3daOj6t #Husqvarna #BatterySeries #BrushCutter #FarmSpace











