2:53
F
FarmspaceOns gesels met Johann van Marones oor sy vroulike diere, die jaar by Limpopo Prestige, 21 Oktober
Johann Henning van Marones gee ons meer insig oor die tipe Boran wat hy teel, hoor hoe sy teling, seleksie en kudde bymekaar kom. Hy het daadwerklik n mooi pakkie bymekaar gesit hierdie jaar. Moenie die Limpopo Prestige veiling misloop 21 Oktober, Bela-Bela. #MaronesBorane #BoranCattle #LimpopoVeiling #Farmspace #Onspraatboer
maronesboraneborancattlelimpopoveilingfarmspaceonspraatboer











