7:33
F
FarmspaceOns gesels met Rowlen van Magetzane oor hulle veiling die 5 de Junie
Ons gesels met Rowlen van Magetzane oor hulle veiling die 5 de Junie 2024. Maak seker jy mis nie die Vleis Merino veiling nie. DETAILS: π: Woensdag , 5 Junie 2024 π: 11:00 am π: Gertruidas Rust π: SAVM / SAMM π’: Vleissentraal π»: SwiftVee #MagetzaneVleisMerinos #VleisMerinos #Farmspace #OnspraatBoer
magetzanevleismerinosvleismerinosfarmspaceonspraatboer











