14:11
F
FarmspaceOns gesels met Simeon oor die Hurwitz & Hotspot Collaboration veiling op 3 Februarie 2024
Hurwitz Farming en Hotspot Cattle se Collaboration Veiling is 'n week weg. Ons gesels met Simeon oor die veiling en die diere wat hulle na die veiling toe gaan bring en hoe die twee stoete gewerk het om die veiling te hou. Vir meer inligting besoek: https://boranauction.co.za/ #HurwitzFarming #HotspotCattle #BoranBeeste #BoranVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
hurwitzfarminghotspotcattleboranbeesteboranveilingfarmspaceonspraatboer











