11:50
F
FarmspaceOns gesels met Steyn Steenekamp van 2Broers Dormers oor die Dormer SA ras.
Ons gesels met Steyn Steenekamp van 2Broers Dormers oor die Dormer SA ras, waarom hulle so gewild is, asook die rekord-pryse wat hulle die afgelope jaar behaal het. Moet nie uitmis op die volgende veilingsdatums nie: 08 Oktober 2022 - Ruswater 18 Oktober 2022 - Berend 21 Oktober 2022 - Outeniqua Interras Veeveiling 22 Oktober 2022 - Droërivier en 2Broers #DormerSA #2BroersDormers #FarmSpace #OnsPraatBoer











