6:13
F
FarmspaceOns gesels met Wiele Pieterse oor die Primigravida Veiling op 8 Junie 2024
Ons gesels met Wiele Pieterse oor die verse wat op aanbod is by die Primigravida Veiling is. Maak seker jy kyk na al die kwaliteit verse wat jy by die veiling kan kry. DETAILS: 🗓: Saterdag, 8 Junie 2024 🕙: 11:00 am 📍: Phala Phala Wildlife 🐮: Boran Cattle Breeders' Society of SA 📢: Vleissentraal 💻: MEERKAT Online Auctions #PrimigravidaHeiferAuction #BoranCattle #Farmspace #OnspraatBoer
primigravidaheiferauctionborancattlefarmspaceonspraatboer











