14:21
FarmspaceOns gesels met Wilhelm Schonfeldt oor die nuwe Claas SA Axion 870 trekker
Jano gesels met Wilhelm Schonfeldt oor hoe hy die nuwe CLAAS South Africa Axion 870 trekker ervaar, watter modifikasies gedoen is en hoe dit binne lyk. #ClaasSA #Tractors #Axion870 #FarmSpace











