5:13
F
FarmspaceOns gesels met Willie en Elmarie oor die Merino Classic.
Ons gesels met Willie en Elmarie oor die Merino Classic van Merino SA. Gaan maak 'n draai by Bloemskou en maak seker jy mis nie die groot- of kleinvee skoue en veilings nie! #Bloemskou2024 #MerinoClassic #MerinoSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
bloemskou2024merinoclassicmerinosafarmspaceonspraatboer











