4:04
FarmspaceOns het regtig ’n paar goeie oomblikke gebaal by die een!
Ons het regtig ’n paar goeie oomblikke gebaal by die een! Die FarmSpace Baler Challenge 2026 - groot idees, great mense en hope baler-aksie. Baie geluk aan Case IH, wenners van beide die Fixed- en Variable Chamber-afdelings! Vir al die details, besoek: https://balerchallenge.co.za/ #BalerChallenge2026 #Recap #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
balerchallenge2026recapcaseihfarmspaceonspraatboer











