4:38
F
FarmspaceOns kuier by Paul Brits van Olifantsklip Borane en hoor waarom hy die Boran ras gekies het.
Paul Brits van Olifantsklip Borane gesels met ons oor waarom hy die Boran ras gekies het, die potensiaal wat die ras het en waarom hy op Midnight as stoet vaar besluit het. #OlifantsklipBorane #BoranCattle #FarmSpace











