14:28
F
FarmspaceOns kuier in Alldays by Hannes en praat oor sy Grimme GL430 aartappel planter.
Hierdie planter het alles op wat 'n aartappel boer se hart begeer! Hannes wys ons hoe die Grimme GL 430 werk en verduidelik ook hoe jy hom kan spec. #Grimme #Dormas #FarmSpace











