8:07
F
FarmspaceOns kuier in Port Elizabeth by OVK se afslaerhuis waar sybokhaar en wol verkoop word.
Weet jy hoe jou wol/haar jassie gemaak word? Ons kuier in Port Elizabeth by OVK se afslaerhuis waar sybokhaar en wol verkoop word. Gerrit en Luané vertel ons hoe die proses werk - van die katalogus af tot op die vloer. #OVK #AuctionHouse #FarmSpace











