9:35
FarmspaceOns kyk na 'n dreineringstelsel saam met Agri Drainage. Wat is die basics?
Ons kyk hoe Agri Drainage dreinering doen. Baie presies en meer koste effektief as die tradisionele stelsels. Jaro verduidelik wat hulle hier in die Wes-Vrystaat doen. https://www.agridrainage.co.za/ #AgriDrainage #Drainage #Dreinering #FarmSpace #OnsPraatBoer











