6:49
FarmspaceOns kyk na Rovic Leers se besproeiings produkte op Nampo Kaap / Cape 2023
Jy hoef nie weer te sukkel met jou besproeiing sisteem wat verstop is nie. Gaan kry die regte filters by Rovic Leers. Frank vertel ons meer op NAMPO Kaap / Cape 2023. www.rovicleers.co.za #NampoKaap2023 #RovicLeers #FarmSpace #OnsPraatBoer











