8:33
F
FarmspaceOns praat met Dries van Coller van PHASA oor die hofsaak van die humane society.
Ons praat met Dries van Coller van PHASA oor die hofsaak wat deur die humane society gebring is om die uitreik van jagkotas stop te sit, die uitspraak wat deur die hof gemaak is en hoekom die wiel begin draai in die jagbedryf se guns. #phasa #jagbedryf #farmspaceoutdoor #farmspace #onspraatboer
phasajagbedryffarmspaceoutdoorfarmspaceonspraatboer











