5:56
F
FarmspaceOns praat met Emile van Sirkel S Simbra oor die Vroulike diere wat beskikbaar is op hul veiling.
Ons praat met Emile van Sirkel S Simbra oor die vroulike diere wat beskikbaar is op hulle 2de produksieveiling die 23ste Julie, en hoe hulle die risiko uit die koper se hande gevat het. Kontak Gerrit op 082 769 0344 vir meer inligting #sirkel_simbras #produksieveiling #farmspace #onspraatboer
sirkel_simbrasproduksieveilingfarmspaceonspraatboer











