5:42
F
FarmspaceOns praat met Riaan Theron van RAT Brahmane by die Manso Select Brahman veiling 2024
"Ons praat met Riaan Theron van RAT Brahmans by die Manso Select Brahman veiling oor die vroulike diere wat hy op aanbieding het en waarop hy fokus met die seleksie van sy koeie. #MansoSelectBrahmanVeiling #RATBrahmane #BrahmanSA #Farmspace #OnsPraatBoer"
mansoselectbrahmanveilingratbrahmanebrahmansafarmspaceonspraatboer











