9:32
F
FarmspaceOns vat die John Deere X9 vir 'n draai - VS Groeiersgroep Trekker en Implement Veiling 2022
Ons vat die John Deere X9 stroper vir 'n draai saam met Senwes. Hoe stroop hy? Onthou om jou trekker te lys op www.vsgroeiersveiling.co.za #VSGroeiersgroep #NUco #AuctionFinance #CharlViljoenAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer











